Breinondersteuning

Wat om te doen in ‘n krisis

‘n Geestesgesondheidskrisis kan oorweldigend voel. Maar hulp is nou beskikbaar, en jy hoef dit nie alleen te hanteer nie. Hier is onmiddellike hulpbronne en stappe om ondersteuning te kry vir jouself of iemand anders om veilig te voel en weer op koers te kom.

What it feels like

Hoe dit voel

  • Selfmoord of selfbesering gedagtes
  • Gedagtes om ander te benadeel
  • Ernstige angs of paniek aanvalle
  • Ernstige depressie of hopeloosheid
  • Waanbeelde of hallusinasies
Probeer dit

Doen dit eerste

  1. Vind 'n veilige plek
  2. Haal stadig, diep asem
  3. Kontak 'n hulplyn of betroubare persoon
  4. Bly by iemand indien moontlik
Do this first
Where to go

Waar om te gaan

  • Nabyste Noodkamer/Trauma sentrum
  • Plaaslike Kliniek
  • Gemeenskapsgesondheidsentrum
  • Jou Plaaslike dokter/GP
  • Privaat Geestesgesondheidsprofessie
3 Top Tips to Sleeping Better
Wat om te sê

Wees direk

  • "Ek het gedagtes oor selfmoord"
  • "Ek wil myself doodmaak"
  • "Ek kan nie aangaan nie"
  • "Ek wil alles laat ophou"
  • "Ek het 'n geestesgesondheidskrisis"
 

Belangrike inligting om te deel

  • Enige onmiddellike veiligheidsbekommernisse
  • Geestesgesondheidsgeskiedenis
  • Huidige simptome
  • Toegang tot middele van selfbesering
  • Enige substansgebruik – dit is belangrik om eerlik en oop daarmee te wees.

Hoe om hulp te kry

Self Check

Bel om met iemand te praat

(24/7 tol-vry)

Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPS)

10111

Suid-Afrikaanse Depressie en Angs Groep (SADAG) Selfmoord Krisis Hulplyn

0800 567 567

LifeLine Berading

0861 322 322

Cipla Geestesgesondheid Hulplyn

0800 456 789

Departement van Maatskaplike Ontwikkeling Substans Misbruik Hulplyn

0800 121 314
Self Check

WhatsApp om met iemand te praat

(8vm-5nm)

Cipla Geestesgesondheid

076 882 2775

Maybelline BraveTogether

087 163 2030

Ke Moja Substans Misbruik

087 163 2025

Have Hope Chat Line

087 163 2050